Testimonials

Here are a few testimonials from clients Alan has helped in the last few years:

**************************

 

‎​Ek is n gegradieerde met besighede en n famielie met 2 kinders is die lewe baie gejaagde met min tyd vir dinge wat saak maak.

Met my studies en daarna was ek vir baie jare op soek na hulp vir die uitdagings wat vir ons voor le. Ek is dakbaar vir n man met die naam Alan Johnstone wat oor my pad gekom het. Dit is die eerste keer in my lewe wat ek antwoorde kry op vrae wat al jare lank onbeantwoord is.

Die hulp wat Alan vir al die friend waarna toe ek hom aanbeveel het is verstommend. Ek bevel hom aan aan almal wat ek tee kom.

Ons as Afrikaans spreekende mense is baie eng in ons verwysings maar ek kan enige een aanbeveel met n oop gemoed om by Alan aantekop vir hulp Alan het ook n passie vir huweliks berading waar mee hy in my opinie n kenner is .

Die landbou unie het hom ook now genader om hulle by te staan met trauma berading na plaas aanvalle en ander verwante probleeme.

Ek bedank Allen vir sy hulp en werk wat hy al met my en saam met my gedoen

het. Dit is voorwaar n voorreg om hom by ons te he. – (client name withheld)

 

**************************

 

I was recommended to Alan by a dear friend who had found the work with him very useful in her healing process. Through my work with Alan, I have managed, over time, to change certain core beliefs that held me back, and create other structures that serve me.

This change, effected through our work together, has filtered through to every aspect of my life, and is evident in how i manage my work, personal and social life. I am more capable of making good decisions for myself and protecting myself in situations that previously would have left me vulnerable. The aspect of the work with Alan that I most value, is that he is able to offer tangible, practical tools in any situation to help one transform deeply engrained dysfunctional behaviour to a considered way of being. I highly recommend Alan to anyone who is looking for assistance to effect lasting and profound change in their life. – (client name withheld)

**************************

Have you ever looked down the barrel of a gun? Maybe yes, anything is possible in our country. Have you ever looked down the barrel of a gun and you realize that you are holding it yourself. You realize that you came to a point in your life, where nothing, except being dead matters.

Looking back to the past two months of my life, I am glad that I was given a second chance. I wanted to end it all. I called my niece to say goodbye, I shared my feelings with her. She referred me to Alan Johnstone who had just helped her daughter learn how to focus in class.

During my first visit to Alan, I wanted to start off by sharing everything with him. He stopped me, for me this was strange. During past visits to a psychologist, we would sit down, I would do all the talking with him asking questions and taking notes. This was exactly the opposite. He didn’t want me to have to go through all the pain again. He explained that it’s the structure of the way I was thinking rather than the events themselves that had caused my emotional breakdown.

His first remark: Are you suicidal? Filled with tears and sorrow I nodded my head. He asked me to give him the assurance not to pull the trigger while under his treatment. Again, I nodded. Today, thanks to God and Alan, I can share my story of hope with you.

Alan taught me how to focus on, and believe in my future, he showed me how to disempower old and hurtful memories, how to forget about the past. I now understand that its water under the bridge, you can’t change the past, but you can learn from it. Learn from mistakes and not make them again. He showed me how to think positively about who I am and how to rearrange my perspectives.

That first night when I drove back home after our first session, I saw light in a tunnel that before I thought was never ending. Alan has spent 6 hours with me thus far and the change is remarkable. I am more balanced. I have learned about myself. I still have some work to do with Alan and I am back in control of my life.

(client name withheld)

 

**************************

Ek het heel toevallig van Alan gehoor.  My kollega was in ‘n gewapende huisroof,  kennis van ons het my vertel van Alan wat haar sal kan help,  en dat hy NLP en hypnose doen,  ek het nie ‘n idée gehad wat dit is nie.    Ek het dit gaan google en weer en weer…..tot ek tevrede was met wat ek gesien en gelees het.

Waarna ek besluit het om my eie tienerdogter te vat sodat sy kan leer om te fokus in die klas en terwyl sy studeer.  Wel, sy was baie beindruk,   aangesien ons al baie dinge probeer het om haar te help.  Alan het ‘n CD vir haar gegee om te luister,  dus was ons nie afhanklik van een afspraak per week nie,  maar sy kon daagliks luister,  en dit is soos ‘n sessie per dag…wat dit baie koste doeltreffend gemaak het.

My dogter is deesdae baie vrolik en gemaklik met alles in die lewe,  sy is baie positief en leer hard. Haar fokus het heeltemal verbeter.

Ek as moeder van die dogter,  het besluit om Alan se gewigsverlies CD aan te skaf en is ook baie opgewonde,  en glo ek gaan baie gou weer my maerder ouself wees ! – (client name withheld)

**************************

As a child of 9 years old I experienced a very negative event. I held that experience in my heart for a long time and experienced guilt about it daily. It undermined me as a human being for more than forty five years. A therapist I was working with suggested that I contact Alan for assistance.

After speaking with him by telephone he recognised that it would be very difficult for me to work with him as I live in another town and my husband would have to ask time off from work to bring me to see him.

Alan suggested that perhaps he could help me with my problem over the phone and save me the inconvenience. Alan showed me how to get rid of the negetive feeling attached to the memory. After that conversation on the phone that evening I no longer have the dark feelings I had carried so long with regard to that event. It was as if it was lifted from my shoulders. Also, he never charged me a cent. (client name withheld)

****************************

Being 58 years old I felt that life had been very hard on me. I am not going to mention my painful past but I felt as though I couldn’t go on. I felt worthless. My marriage was in trouble and I didn’t know what to do. It felt as if everything good was coming to an end. I had no more ambition and no drive.

A friend suggested I go see Alan and gave me his number. On finding out he is a hypnotherapist the first thought that went through my mind was of people sitting on the stage being made to do stupid things. I was not planning on being made a fool of.

Well how mistaken can one be. What you see on stage and what the truth about hypnotherapy is, is two completely different things. Firstly I didn’t feel knocked out, passed out or anything like it. Instead I felt in control! I thought I would remember nothing yet even while we were busy I could hear what was going on around me as if my eyes were just closed. I was deeply relaxed though, more than I think I have ever been. It was such a great experience that I asked him if I could learn to do it by myself and he taught me. Since then I have used this method to become a non drinker.

Another thing I must say is it hard to believe how quick I started to feel better about myself and how quickly my motivation came. My problems felt so big I thought it would take long to solve but it didn’t. I think is because Alan isnt doing this for the money. Its clear that he is highly skilled and loves people. In our first session he wouldn’t even let me tell him of the things which had hurt me so in life. He said there was no need for me to go through all that bad feeling again and that we would deal with it in a way that didn’t hurt.

Alan went to the trouble to become my friend so that he could help me. The turning point came when deep inside me I realised that the past has no importance but the future does. Those past experiences are still there in my mind but they have no bad feelings attached to them anymore. Alan showed me how to take control of my life. I can faithfully recommend Alan to others in dire straits. I have a new and powerful tool with which to change my life. I wish I knew this stuff when I was 16. (client name withheld)

 ****************************

Ek voel soos ‘n nuwe mens nadat ek by Alan was!! My ma het vir my ‘n afspraak gemaak sodat ek my mond kan oop maak as ek en my ex-kerel bakly het . Hy het my intussen gelos. In ons verhouding sou hy my altyd laat skuldig voel het oor goed wat gebeur het.

Maar nou besef ek hoef nie skuldig te voel oor enige iets nie dit was net sy manier om in beheer te kan wees! Nou en in die toekoms weet ek wat om te doen om myself te beskerm. Ek is baie positief oor my toekoms en reg vir enige iets wat nou oor my pad gaan kom en voel sommer baie beter oor myself ook! Ek sal defnitief ook nie weer dat enige iemand my so behandel nie. Indien hulle doen sal ek weet hoe om die situasie te hanteer. Baie dankie vir al die moeite wat jy gedoen het Alan. – (client name withheld)

 *****************************

Ek het van Alan te hore gekom deur naby familievriende.  Ek het maar met ‘n halwe oor geluister aangesien ek net nie weer kans gesien het om net weer ‘n sielkundige of psigiater te nader om my angstigheid en seerkry mee te bespreek nie.  Ek was tog beindruk met die feit dat Alan blykbaar die meeste “praatwerk” doen en deur terapie mens dan sodanig help met die lewensuitdagings wat mens ervaar op ‘n daaglikse basis.  Dit het my laat voel dat ek nie iets kan verloor nie en NOG ‘N KEER sal nie skade doen om net nog iemand te gaan sien nie.

Ek het ‘n geskiedenis van depressive en is al van 1996 aan- en af op anti-depressante.  Verder is ek ‘n introvert en sukkel geweldig om met mense om te gaan en om vriende te maak.  Ek is van nature ‘n alleen-mens.  Ek het ‘n seuntjie van 3 jaar en 5 maande.  Twee jaar terug is ek deur ‘n baie traumatiese egskeiding en het geweldig verwerp en verneder gevoel.  Ek het nie geweet hoe om alles te verwerk nie en het, as gevolg van my werk, my absoluut “verdrink” in werk vir 6 dae ‘n week terwyl my seuntjie in ‘n Kleuterskool was en saterdae deur my ma versorg is.  My eks-man was baie manipulerend en is nogsteeds in terme van my seuntjie en probeer nogsteeds my lewe beheer ens.

Danksy Alan het ek nou geleer om my selfvertroue terug te kry en op te bou en op te staan teen manipulasie en emosionele aftakeling.  Hy het my geleer om te ontspan en om my lewe weer in perspektief te sien.

Ek kan Alan met die grootste vertroue aanbeveel vir enige persoon wat enige negatiwiteit in sy/haar lewe ervaar. Dankie Alan! (client name withheld)

 

*****************************

Kom jy uit ‘n slegte verhouding ,  voel dit of jy nerens in die wereld hoort nie of ‘n plekkie het nie.  Voel jy alleen en weggestoot en jy voel jy kan nie langer aangaan nie,  Alan Johnstone is wie jy nodig het..

Ek is ‘n jong meisie wat ‘n rukkie gelede uit ‘n lang, manupilerende verhouding kom.  Ek was emosioneel gebreuk,  my selfvertroue op die grond.  Ek wou moed opgee en was so moedeloos.  Hoe hard ek probeer het hoe moeiliker het dit vir my geword om net te laat los.  My tannie het met my gepraat en aangemoedig om met Alan te kom praat.  Ek wou nie want ek wou nie met ‘n SIELKUNDIGE praat nie……… Alan is nie ‘n sielkundige nie het my tannie volgehou.   So het ek by Alan beland.

Hy het om sy rustige kalm manier my gehelp en geleer om sekere gebeure en dinge in my lewe beter te hanteer.   Hy leer my hoe om nie weer vir dieselfde tipe verhouding te val nie.  Nadat hy my gevra het of ek vir myself lief is en of ek vir myself mooi is…… en ek in duie gestort en gehuil het .. het hy met my begin werk om my selfbeeld op te tel.  Hy het my geleer om weer myself te wees,  in myself te glo en vir myself op te kom.  Soos wat hy die foute en probleme optel hanteer hy dit en help my sien wat ek nooit self kon agterkom nie.

Aangesien ek ‘n student is en nog studeer het Alan my ook gehelp met om makliker te konsentreer met my studies.

Alan is oor my pad gestuur om my ‘n sterker mens te maak.  Hy het my geleer om dit wat in die verlede gebeur het te laat gaan en te fokus om my toekoms en dit wat vir my belangrik is.  Ek het ‘n nuwe uitkyk op die lewe.  Dankie Alan jy is ‘n Godgegewe MENS. – (client name withheld)

*****************************

 

Woorde kan nie beskryf hoe dankbaar ek is dat Alan my lewe help verander het nie. Ek het al aan selfmoord gedink, want dit klink makliker as om in ‘n wêreld te lewe waar jy ‘n mislukking is. Ek was baie skepties aan die begin en het gedink dit gaan ook nog ‘n sielkundige wees.  Ek het Alan Johnstone ‘n kans gegee.

Ek was seksueel gemolesteer deur 5 famililede vandat ek 6 jaar oud was tot en met 13 jaar. Ek het gedink daar was iets fout met my, want almal sien my as ‘n teiken.

Nou dat ek al diep in my dertigjare is, het ek soos ‘n mislukking gevoel. ‘n Flop. Ek het so leë holte binne in my gehad dat ek nie geweet het wat om te doen nie.  Ek wou dit met kos toe maak. Ek wou die holte wat daar was so toe stop dat ek nie myself kon keer om op te hou instop nie.  Agterna het ek so sleg gevoel, dat ek my vinger in my keel gedruk het, om van die kos op te bring. Ek het baie sleg gevoel daaroor en my nog meer as ‘n mislukking vir die samelewing gesien.  Alhoewel ek baie kos opgebring het, was ek nogsteeds nie maer nie.  Ek het duisende rande op dieetpille, inspuitings en gesondheidsdrankies spandeer.  Niks wou help nie.  Ek was ook by sielkundiges en daarna voel jy sleg omdat jy so baie moes betaal en nogsteeds met jou probleem sit.

Ek wou net die heeltyd ander mense gelukkig maak en vir hulle iets beteken behalwe vir myself.  Ek het die perfekte man, mooiste kinders, oulikste skoonma en ek het alles wat enige mens kon begeer.  Die een ding wat ontbreek het in my lewe was dat ek nie gelukkkig was nie. Ek was nie gelukkig met wie ek was nie. Ek was nie maer genoeg nie.  Ek was nie oulik genoeg nie.  Ek was nie ‘n goeie ma nie. Ek was nie ‘n goeie vrou vir my man nie ens. ……… die lysie was lank.

Alan het net in ‘n paar sessies my lewe verander.  Hy het  hipnoterapie gebruik om my met nuwe oë na myself te laat kyk. Hy is nie net goed in dit wat hy doen nie, maar sy hele lewe getuig uit dankbaarheid teenoor God.  Dit voel net of ek ‘n bril gekry het waarna ek nou anders na myself en die lewe daarbuite kyk. Ek het nie meer ‘n behoefte om die holte met kos toe te stop nie, want die holte bestaan nie meer nie. Dis absoluut fantasties.   Dit was verstommend toe Alan die aand my bel en vra ek moet op die skaal gaan klim. Ek het nog nooit in my lewe op ‘n skaal in die aand geklim nie.   Ek was sowaar 2 kg ligter en het net niks gedoen of anders geëet as altyd nie. WoW!  Ek weet dat ek nou mooi na myself moet kyk en myself moet oppas asook gesonder leef, maar ek sien uit daarna.  Vir die eerste keer in my lewe sien ek uit daarna om te lewe! Gesond te lewe!!

Alan, dankie dat jy soveel passie het om ander mense te help met hulle probleme en eintlik is dit net ‘n “stepping stone” in die regte rigting. Gee Alan ‘n kans, want dit kan jou lewe verander! Wat het jy om te verloor ? …. Net al die negatiewe dinge – dis al. (client name withheld)

                                                *********************************************